LOFDAL SORGSENTRUM

24 UUR VERSORGING



Ons Dienste

Die sentrum bied 24 uur versorging aan alle inwoners wat die volgende dienste insluit.

Liggaamlike versorging:

  • Bejaardepersone wat liggaamlik verswak is
  • Bejaardepersone in rystoele as gevolg van omstandighede en siekte
  • Kliniek Dokter besoek pasiënte wat staatspasiente is

 

Geestelike versorging:

  • Geestelike versorging en bemoediging
  • Geestelike werkers die hele week
  • Biduur een maal per week
  • Enige tyd aanvraag vir gebede
  • Volledige kerk diens Sondae in die sentrum
  • Kerk is langs sentrum
  • Elke Sondagoggend en Aand word inwoners gehelp tot by die kerk en weer terug

 

Innerlike versorging:

  • Daaglikse etes word volgens spyskaart voorberei
  • Vroegoggend tee en koffie
  • Ontbyt
  • 10 uur Tee/Koffie
  • Middagete (hoofmaal)
  • 3 uur Tee/Koffie
  • Aandete
  • 7 uur Tee/Koffie

 

Wasgoed:

  • Wasgoed word 3 maal per week gewas en weer in hangkaste weggepak

 

Persoonlike versorging:

  • Program van wie wanneer stort en hare was met hulp

 

Ontspanning:

  • Grootskerm TV met vol DSTV in sitkamer
  • Boekrak met boeke wat gereeld omgeruil word
  • Hulplewering teenoor mekaar
  • Oefening een maal per week
  • Elke Vrydag word Bingo gespeel
  • Inwoners deel in die Volle Evangelie Kerk Lofdal-Noord se Senior Burgers etes en ander bedrywighed

 

Vir meer inligting oor ons dienste, skedule en kostes, voltooi die onderstaande vorm.